fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRETORIUS-Surnames-Vanne »

PRETORIUS-Hermanus-Christoffel-Nn-Manus-Nn-Koedoe-1962-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: AnneMarie Janse van Rensburg 14 Jul 2021_44 Hermanus Christoffel Nn Manus Nn Koedoe PRETORIUS Gebore 14.01.1962 Oorlede 18.02.2017. Claudia Van Rooyen Ellis - Ja wat ‘n hartseer dag...net weer besef hoe nietig ‘n mens is...binne ‘n oogwink was hy weg!! En het hy ‘n leë plekkie gelos!. Sarie Venton - Ai die man lyk so bekend was jul voorheen van Swartklip. Riana Van der Merwe. Pit Pit - Goeie vriend van my...Rus invrede my ou maat. Susan Reid – ‘n Pragtig mens. Katryn Barnard - Het nie eers geweet. ons was saam op skool. hy was mos met lizette getroud? AnneMarie Janse van Rensburg/Katryn Barnard - Nee jy dink aan sy jonger boetie hy was die Ou Boet gewees. Katryn Barnard/AnneMarie Janse van Rensburg - Dankie hy was ook koedoe. AnneMarie Janse van Rensburg - Ja hy was ook koedoe gewees

  • 1 images