fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PRETORIUS-Surnames-Vanne »

PRETORIUS-Essie-1926-2009-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Elsie Combrink 21 Jul 2021_211 Essie PRETORIUS Gebore: 09/02/1926 Oorlede: 19/03/2009. Ouma. My naam genoot, niks was vir haar teveel moeite nie, altyd reg gestaan met potte vol kos vir die onverwagte kuiergas wat altyd welkom was. Sarina Troskie - Tant Essie was so n dierbare mens. Ons skoolvakansies op die plaas en Tant Essie se vars room ...... Helena Pretorius - Geliefde tannie, ouma Essie. Susan Snyman - Tannie Essie was een van die wonderlikste, liefdevolste tannie van my. Sy was altyd dieselfde. Het net altyd liefde gegee. Almal was lief vir haar!!!

  • 1 images