fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PREEZ-DU-Surnames-Vanne »

PREEZ-DU-Andries-Johannes-Pretorius-1938-2020-M

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 27 Okt 2020 In Liefdevolle Herinneringe aan Andries Johannes Pretoruis DU PREEZ Gebore: 11 Julie 1938 Oorlede: 18 Oktober 2020 Ons innige meegevoel aan die geliefdes en vriende van Oom Andries in hierdie bitter moeilike tyd. Julle is in ons gebede. Mag Jesus julle styf vashou en mag mooi herinneringe julle troos. Oom Andries is van Jeffreysbaai en sy diens is privaat. Rus sag en in vrede

  • 3 images