Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT: 14 Sep 2021 Met Liefde Onthou Ons Monica POTGIETER Gebore : 5 September 1944 Oorlede: 9 September 2021. Ons bede met die familie van Monica in die bitter hartseer tyd. Monica is van Jeffreysbaai en haar teraardebestelling is privaat. Rus sag en in vrede