fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » POSTHUMUS-Surnames-Vanne »

POSTHUMUS-Albe-1995-2019

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 26 Okt 2019 Albe POSTHUMUS Gebore: 07 Mei 1995 Oorlede: 21 Oktober 2019 Ons bede is met Albe se familie, in hierdie hartseer tyd. Spesiale drukkie vir Brenda en Ettiene Posthumus. Albe is van Jeffreysbaai en sy diens was Vrydag 25 Oktober 2019 vanuit die AGS Deo Doxa om 14:00. Rus Sag En In Vrede

  • 1 images