fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PLESSIS-DU-Surnames-Vanne »

PLESSIS-DU-Susanna-Marthina-1938-2020-F

Geneem vanaf Facebook South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe. Erkenning vir die bydrae aan: Nico Greyling 8 Oct 2021_152 – Susanna Marthina Du Plessis 1938-2020. Hettie Stander - Nico, wil jy nie asseblief meld vanwaar die persone is nie. Dit is belangrik dat mens weet. By voorbaat dankie. Anita Pieterse - Ek stem saam. Hierdie is net 'n foto van iemand. Geen naam, datums dorp nie. Wat is dan die doel om dit te post. Hettie Stander/Anita Pieterse – Dankie. Carel Johann de Bruin - Kliek net op die foto! Carel Johann de Bruin - Julle weet tog al hoe dit werk. Kliek op foto vir hele beeld. Alta Du Buson Roux - Ek plaas die volle name en jaar-datums bo-aan - wanneer ek dan na my eie plasings soek - wat gereeld gebeur - is dit baie makliker

  • 1 images