fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PLESSIS-DU-Surnames-Vanne »

PLESSIS-DU-Gideon-Nn-Doepie-1960-2018-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Lauren Hart 14 Jul 2021_689 Gideon Nn Doepie DU PLESSIS b.0000 d.2018. Screenshot gevat. Marcelle Cochrane as jy datums wil by sit asb/

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Ina Visser 8 Aug 2021_81 Doepie ONBEKEND (Du Plessis???) Geb 8 Mrt 1960 Oorl 30 Mei 2018. Mary Le Roux - Ek dink jy die jaar van oorlede verkeerd. Ina Visser/Mary Le Roux .... dankie. Ronelle du Plessis - Nee....dis my oorlede man di jaar is reg. Ina Visser/Ronelle du Plessis - Nee Nellatjie... ek het ‘n foutjie gemaak ... i.p.v 2018 het ek 3018 getik... maar na die dame my op my fout gewys het... het ek dit gefix. Ronelle du Plessis/Ina Visser - Als reg..dankie. Ina Visser. Susan Reid - Ons 2de pa die .. dus so hardseer

  • 2 images