fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PITZER-Surnames-Vanne »

PITZER-Merlyn-1957-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 5 Aug 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Merlyn PITZER Gebore: 16 Februarie 1957 Ewige Rus: 1 Augustus 2021. Bede met die geliefdes van Merlyn in die moeilike tyd. Merlyn is van Jeffreysbaai en sy troosdiens is privaat. Rus sag en in vrede