fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PIETERSE-Surnames-Vanne »

PIETERSE-Pieter-1979-2021-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Vanessa Hildebrandt Pieterse 9 Aug 2021_30 – Pieter PIETERSE Gebore: 01/10/1979 Oorlede: 08/08/2021. Rus sag my man! Jy laat ‘n groot leemte in die bosveld!!! Mara Bouwer Murray - Here vertroos U hierdie gesin / familie hou hul styf vas en klee U hulle met vertroosting uit U Vader Hart ! Hannelie Pretorius - Sterkte vir julle dink aan julle in die tyd Sal Sy glimlag baie mis. Hettie Kohler - Sterkte vir die familie! Michelle Bezuidenhout - Baie sterkte Vanessa. Kobie Leach. Pedré Bosch - Dink aan jou Vanessa, so jammer oor julle groot verlies! Mag ons Pappa Vader jul vertroos!

  • 1 images