fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PIETERSE-Surnames-Vanne »

PIETERSE-Amanda-Nn-Amandeltjie-Nn-Vis-née-VanBiljon-1984-2020-F

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Vanessa Hildebrandt Pieterse 13 Jul 2021_245 Amanda Nn Amandeltjie PIETERSE b.0000 d.13 Feb 2020. Benita Bosman - Verby hartseer !! Barbara-Ann van Biljon - Liefste Amandeltjie - die Wêreld se vriendin met die droogste sin vir humor vandat sy kon praat. Rachel Grobler - RIV liewe Amanda
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Marso Kruger 15 Jul 2021_628 Amanda Nn Vis neé van Biljon Pieterse 20 Aug 1984 - 13 Feb 2020. Een van die beste en mooiste mense ooit. Kanker het haar geneem. Ina Vermaak – Prentjiemooi. Het haar so lief gehad!!. Lily Gouws Fleischmann – Nooit. Salome Heath - Sy was sooo mooi! Benita Bosman - Uitstekende swemmer!. Elsabe Pretorius - Ou Vis. Ek onthou nog hoe sy haar pen vasgehou het met reguit vingers. Syt my gewys hoe om vir Nemo te teken. En sy KON mooi teken. Ek onthou die Plascon hond pastel tekening vir die kooperasie kompitisie wat sy gewen het! En haar lag! Dit was aansteeklik! Adette Bos - So baie memories met haar

  • 2 images