fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PELSER-Surnames-Vanne »

PELSER-Tienie-1928-2020-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Rothea Nel Grobler 13 Jul 2021_533 Tienie PELSER b.0000 d.28/03/2020. Ria Lottering - Ek was só lief vir tannie Tienie. Het baie jare lank saam koorgesing. Rothea Thea Kloppers Strydom - Wonderlikste mens gewees. Sal altyd onthou hoe lekker sy en my pa saam koor gesing het in die kerk, saam met Fred Kitching

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nadine Reyneke 15 Jul 2021_637 Tienie Pelser Gebore: 15 Okt 1928 Oorlede: 28 Mrt 2020. My Ouma. Hesti Grobler - Sy was dierbaar en altyd vriendelik. Sagte vrou. Annelie Erasmus - Was baie lief vir hulle. Ronel Coetzee - My ander ma gewees. Wonderlike, sagte en pragtige Tannie Tienie. Jy sal altyd 'n baie spesiale plekkie in my hart hê. Karien Grobler - Goeie ou mense gewees sy was ons koshuis moeder dink by die hoerskool. Jannie Pelser - Ja dit was my ma. Gert en Poppie Kruger - My koshuis ma gewees. Beste ooit. En ook tannie Meidjie Oosthuizen. Jy het altyd soos een van hulle kinders gevoel

  • 2 images