fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PEARCE-Surnames-Vanne »

PEARCE-Christopher-Nn-Christo-0000-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 15 Nov 2018 Christopher PEARCE (Christo) Ons innige meegevoel aan Rogany Pearce en die familie in hierdie tyd van hartseer. Christo is skielik oorlede en gaan verseker 'n leempte laat in die gemeenskap. Christo se begrafnis vind plaas op Saterdag 24 November 2018 te Jeffreysbaai. Rus nou sag en in vrede

  • 1 images