fields
Gallery »  P-Surnames---Vanne-P » PAVIER-Surnames-Vanne »

PAVIER-Antonie-Jan-Nn-Tonie-1955-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Gerlien Pavier 15 Jul 2021_679 Antonie Jan Nn Tonie PAVIER b.Jan 1955 d.Sep 2017. Stryd verloor teen kanker. Elmarie Eybers - My verjaarsdag maatie dink nog elke jaar met my verjaarsdag aan Oom Tonie. Sal hom nooit vergeet nie. Martie Schuster - O nee nie geweet nie dierbare mens. Nanette Nel - Saam hom gewerk by die myn. Was voorwaar sout van die aarde. Lily Gouws Fleischmann - Neeee

  • 1 images