fields
Gallery »  O-Surnames---Vanne-O » OOSTHUIZEN-Surnames-Vanne »

OOSTHUIZEN-Petri-1982-1999-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Sandra Geyser 13 Jul 2021_203 Petri OOSTHUIZEN b.11 Mei 1982 d.9 Apr 1999. My geliefde seun. Elita Wiid - Ek het nie eens geweet Petri is oorlede nie!! Ek sal hom altyd onthou as die seun wat altyd my hare getrek het vir reaksie..... Marietjie Jooste - Ja ou Petri was in my kleuterskool klas. Chris Botha - As jy wil praat van voluit lewe was dit ou Petri. Mis hom. Hans Helberg - Dit was ‘n hartseer tyd goei friend verloor te vroeg. Rene Janse van Rensburg - Sal ons ooit daardie dag vergeet! Groot drukkie vir jou Vriendin. Heibrecht Nel - Lewenslange verlange - sterkte

  • 1 images