fields
Gallery »  O-Surnames---Vanne-O » OOSTHUIZEN-Surnames-Vanne »

OOSTHUIZEN-Martie-née-Fourie-0000-2018-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Cyndie Matthee 15 Jul 2021_654 Martie neé Fourie Oosthuizen b.0000 d.2018. Engel Vlerke gekry op 24/10/2018. Kanker. Nelanie van Schalkwyk - Pragtige vrou. Elmarie Kapp Engelbrecht - Nee!! Ek het nie geweet nie. Saam by Ellisras apteek gewerk. Ronel Snyders - Aggenee! Ons was klasmaats. Lani Myburg Oelofse - Aai my sister se skool maat. Sy my gese. Dit was glo baie vinnig

  • 1 images