fields
Gallery »  O-Surnames---Vanne-O » OOSTHUIZEN-Surnames-Vanne »

OOSTHUIZEN-Hantie-Nn-Hanta-Nn-Tjoppie-0000-2018-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Rothea Nel Grobler 13 Jul 2021_532 Hantie Nn Hanta Nn Tjoppie OOSTHUIZEN b.0000 d.18/06/2018. Rothea Thea Kloppers Strydom - So lekker korfbal saam my ma hulle gespeel. Frieda Loots - Ag sy was so statig en netjies. Altie van der Linde - En sy kon sooo lekker lag. Karlien Dreyer - Mis my ou maat nog elke dag. Gebruik so baie van haar sê goed... Sal jou nooit vergeet nie ou Hanta!! Francis Victor/Karlien Dreyer ♡♡♡♡♡♡mis Tannie xoxo. Karlien Dreyer/Francis Victor - Verlang ook baie na jou... Gelukkig het ons soveel mooi en goeie herinneringe om aan te dink.. Mis julle baie. Mooi kyk na julleself. Baie liefde. Nonnie Erasmus - Dierbaarste mens. Bessie Krüger Craggs - Ek dink ons het haar Tjoppie genoem. Weet nie of dit sy is nie. Syt só lekker gelag. Karlien Dreyer/Bessie Krüger Craggs - Dit is net sy daai!!! Altyd gelag...te midde van haar siektes tydperk. Sy was 'n ware voorbeeld vir baie van ons...mis haar só baie

  • 1 images