fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MUNNIK-Surnames-Vanne »

MUNNIK-A-G-Nn-Len-0000-2018-Ds-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Marie Oosthuizen Pretorius 24 Jul 2021_106 Ds A.G. Nn Len MUNNIK b.0000 d.2018. Die roudiens van ds Len Munnik vind Vrydag om 11:00 by die NG Gemeente Waterberg in Nylstroom plaas. Ds Munnik was leraar by die NG Albertyn gemeente vanaf Feb 1966 tot Jun 1980. Foto uit die Albertyn Halfeeufees Gedenkblad

  • 1 images