fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MULLER---MüLLER-Surnames-Vanne »

MULLER-Anton-0000-2022-AO1-M

https://www.facebook.com/www.cmvo.org.za/photos/5357734090975209/

RMVO / CMVO : Raad van Militêre Veterane Organisasies van SA

29 jul 2022

RMVO-SA Voorsitter en lede van die bestuur betuig simpatie, deel sterkte en seënwense aan familie van Wyle AO1 (aft) Militêre Veteraan Anton Muller (SALM). 29 Jul 22. Saluut. RIV.

"Nog een van die ou ysters is nie meer met ons nie...AO1 Anton Muller(LRB Opr, Radar) is vanoggend oorlede agv ñ hartaanval in die Hoedspruit omgewing. Innige simpatie met al die familie en vriende."

  • 1 images