fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MULLER---MüLLER-Surnames-Vanne »

MULLER-0000-0000-Dr-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 23 Sep 2021_786 Dr Muller b.0000 d.0000. Met my doopdag 1977. Ek dink al drie is reeds oorlede? Diederik Müller - Ds Fourie is in Krügersdorp, afgetree, maar dit gaan goed met hom en sy vrou. Nelanie van Schalkwyk - Diederik Müller dankie vir die goeie nuus. Riana Joubert van Rensburg - Ds Fourie het my aangeneem in hervormde kerk. Hettie Henning - Liefste Dr Muller...so bly oor die foto..nou kan ek my seun wys as ek hom komplimenteer..Diagnoseer..KORREK..my kind...NES Dr Muller! Ria Koegelenberg Botha - Dr. Jan die enigste dokter wat ek as kind geken het. Hy was 'n omgee Dr

  • 1 images