fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MULLER---MüLLER-Surnames-Vanne »

MÜLLER-Viola-Nn-Babs-1921-2015-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Cornelia Muller 13 Jul 2021_927 Babs MÜLLER b.0000 d.11 Jan 2015. My skoonma. Thys Pretorius - Die Bosveld se maroelaboom. Jannie Pretorius - Sy en oom Jan Dr was darm ma goeie mense

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Diederik Müller 15 Jul 2021_519 Viola Nn Babs Müller b.10 Mrt 1921 d.11 Jan 2015. Viola (Babs) Müller gebore 10 Mrt 1921 te Koppies in die Vrystaat en sterf 11 January 2015 in Anna se huis op Ellisras aan borskanker

  • 2 images