fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MULLER---MüLLER-Surnames-Vanne »

MÜLLER-Jan-1919-1996-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Diederik Müller 15 Jul 2021_43 Jan MÜLLER gebore 18 Okt 1919 Sterf 11 Apr 1996. Gebore op die plaas Doornbult naby Witbank. Sterf op sy plaas Fourieskloof aan ‘n gebarste aorta-aneurisme. Hy en Viola (Babs) verhuis in 1946 vanaf Klerksdorp na die Bosveld

  • 1 images