fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MOOLMAN-Surnames-Vanne »

MOOLMAN-Diane-1964-2014-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Jacques Moolman 14 Jul 2021_815 Diane Moolman b.28/03/1964 d.08-09-2014. Petro De Bruin - Sal ek jou ma ooit vergeet, sy was ‘n wonderlik men's. Pieter De Bruin/Petro De Bruin - Die tyd het gevlieg, ken hulle van Newcastle af. Onthou nog die kuiers toe ons nog kinders was en ons hare gesny. Petro De Bruin/Pieter De Bruin - Ja was lekker tye. Henrietta Janse van Rensburg/Jacques Moolman - Sal nooit vergeet toe ek by jul gan kuier het vakansies ni ons 3 op een bed en boek lees en di gedansery met di mop Saterdae na ‘n rugby wedstryd. Nelanie van Schalkwyk - Ag ek was lief vir haar. Sy was awesome

  • 1 images