fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MEYER-Surnames-Vanne »

MEYER-Tertius-1965-2021-M

Geneem vanaf Facebook “Gamtoos Irrigation Board”. Erkenning vir die bydrae aan “Gamtoos Irrigation Board”: Gamtoos Irrigation Board_5 Nov 2021_Our thoughts and prayers go out to the Meyer family. Annatjie Erasmus - Rus in Vrede. Kobus Ferreira - Ons waardeer die waardige voorsitter wat hy was.Gaan hom baie mis.Innige simpatie... Anél Wait Croucamp - Innige simpatie. Baie sterkte aan die familie met die groot verlies. Wernich Cronje. Magdalena Schoeman. George Voges - Voorwaar n VOORBEELD / WAARDIGE EN NEDERIGE mens Hy laat n groot leemte STERKTE AAN SY FAMILIE. Ntebaleng Manyangaza - What a wonderful person may his soul rest in peace. Magda Burger – Sterkte. Geraldine Gerra Fourie - Sterkte vir die familie. Eugene van der Merwe - Jammer om te hoor. Sterkte aan die familie en vriende. Martie De Beer - Baie sterkte aan familie en vriende. Hy laat n groot leemte in ons gemeenskap. Sy handel en wandel het getuig van sy christenskap

https://gamtooswater.co.za/2021/11/gib-pays-tribute-to-tertius-meyer-a-leader-of-vision-and-integrity/?fbclid=IwAR2qSGKuBvo5FsyfdxeCawVMK5nmsFTMI0qdjYe7MCXVPLirByD1frU3Ues

 

  • 8 images