fields
Gallery »  M-Surnames---Vanne-M » MARNITZ-Surnames-Vanne »

MARNITZ-Bokkie-1953-1998-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Hetta Lamprecht 13 Jul 2021_87 Bokkie MARNITZ b.27/6/1953 d.18/2/1998. Annetjie Marnitz – Annelize Du Preez – Sorry. Dolla Költzow - Onthou hom nog soos gister. Annetjie Marnitz - My ander helfte die lewe is leeg sonder jou verlang so baie na jou en mis jou. Annetjie Marnitz - Nog ‘n ou ou Ellisrasser Chris Koltsaw jou plekkie is leeg. Annelize Du Preez - Sal altyd mooi herrinneringe koester mis pa so baie

  • 1 images