LOURENS-Madelene-1947-2021-F

2022-02-01 1 images Share: , , Album RSS
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Dandelene Van Deventer 14 Jul 2021_963 Madelene LOURENS b.1947/06/18 d.2021/07/13. Alfie Axsel - RIV....STERKTE AAN DIE FAMILIE. JUKLE IN ONS GEBEDE. Pedré Bosch - Jammer om te hoor van julle verlies Anneke. Mag die Here julle vertroos in hierdie hartseer tyd X. Annetjie Smith - Sterkte daar vir geliefdes en familie R.I.V Madelene