fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LOURENS-Surnames-Vanne »

LOURENS-Gawie-1942-2007-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 14 Jul 2021_470 Gawie Lourens b.4 Sep 1942 d.25 Des 2007. Andre Erasmus - Daar was nie nog iemand wat met ‘n kettie kon skiet soos hy..En natuurlik op die "ou" Ellisras Hotel se dansbaan...as hy eers begin "jive" het. Nelanie van Schalkwyk - En oom Gawie kon lekker tee maak. Ek wens ons kon videos gehad het van daai jive en kettie skiet. Marius Van Reenen - Oom Gawie kon Caterpillar instukteers oplei op ‘n dozer en padskraper. Vra Willie Beylefeld. Marius Smit - Min mense kon kettie skiet soos hy. Emile Pepler - Ja nee, as ek aan oom Gawie dink, dink ek aan 'n kettie. Visvang en sy bekende "jive" kom ook op

  • 1 images