fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LOOTS-Surnames-Vanne »

LOOTS-Dirk-1931-1985-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Louis Loots 15 Jul 2021_540 Dirk Loots. Gebore 25 Okt 1931 Oorlede 19 Nov 1985. My pa, My mentor en Sy liefde bly voortleef in ons gedagtes. Pa ek mis jou nou nog. Maar ek is dankbaar. Susca Le Roux - Wonderlike Oom gewees. Marietjie Steenkamp - Oom Dirk was ‘n man met inbors!!! Sal hom altyd so onthou. Janie Loots Smit - Wens ek kon hom ken. Maar ek glo ek beleef hom elke dag deur my eie pa

  • 1 images