fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LINDE-VAN-DER-Surnames-Vanne »

LINDE-VAN-DER-Stef-0000-2019-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 14 Jul 2021_141 Stef VAN DER LINDE b.0000 d.Sep 2019. Marietjie Jacobs - Ek't hom nie geken nie, maar sy vrou is my gunstelling Hoërskool onderwyseres. Altyd vir my gecover. Clinton Fouche - Hy het my goet gemoer! Moes altyd om sy klas loop, hy sal jou een hou gee met a Kudu stert, maar die ding brant, Dan loop jy maar weer om die Klas tot die 6 uitgedeel is. Sy straf was nooit gou verby, maar hy was my favorite op laerskool. Hy het my eenkeer 6 ge gee omdat ek my houtwerk project by die huis vergeet het. My ma het die ding voor my klas saam hom Afgelaai. Hy het my gat laat brant en daar na die ding onder sy tafel uitgehaal en hy het my 100%ge gee. Sout van die aarde mens. Madelyne van Emmenis - Hy het vir my Noord Sotho gegee in Laerskool… was baie soos onse dr. Werner….. jy het hom eers gehoor en dan gesien

  • 1 images