fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LINDE-VAN-DER-Surnames-Vanne »

LINDE-VAN-DER-Faan-1947-2006-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 15 Jul 2021_452/_452a Faan VAN DER LINDE 1947-2006. Nelanie van Schalkwyk - Oom Faan was ‘n goeie voorbeeld en ‘n Jesus kind. SP Natasja Du Plessis/Nelanie van Schalkwyk - Ek onthou pastoor Francois het my vertel dat hy met 'n moslem man oor ons Jesus gedeel het toe hy id hospitaal was nie lank voor sy afsterwe nie. Hy was 'n diamand en baie lief vir ons Here. Nelanie van Schalkwyk/SP Natasja Du Plessis - Ek is nie verbaas nie. Hy het so sagte en liefdevolle hart gehad. Die Here het uit hom uitgestraal. Hannalie Steyn Nel - As jy vir hom gevra het hoe dit gaan, het hy altyd gesê altyd goed my God sit op die troon. Pedré Bosch/Hannalie Steyn Nel/SP Natasja Du Plessis - Dad het die mooiste hart gehad... liewe Jesus het uit hom gestraal. Onthou hoe hy telke male gedurende die nag gebid het in die voorhuis terwyl almal slaap. Dad was so 'n mooi voorbeeld vir ons en vele ander. Plat op die aarde en so opreg! Enig in sy soort!. Hannalie Steyn Nel - Ek onthou hy was die beste pa ooit sus. Hannetjie Loots - Faan was ‘n ware "Israeliet, in wie daar geen bedrog is nie." Dit was ‘n voorreg, om hom te ken. Pedré Bosch/Hannetjie Loots - Hello tannie. Hoop dit gaan goed. Baie liefde x

  • 2 images