fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LAUWRENS-Surnames-Vanne »

LAUWRENS-Marietjie-0000-0000-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 23 Sep 2021_788/_790 Marietjie Lauwrens b.0000 d.0000. Adanté Combrinck - Was ook mal oor haar, sal haar nooit vergeet nie. Allen Steenekamp Swart - Ja hul 2 lê langs my Lourens by begrafplaas. Wilna Smit - Johann Smit is baie Lief vir Mnr Armand! Pragtige onderwyser! Santjie Wolstenholme - Dit was een van Laerskool Bosveld Primary se pragtigste, mees positiefste juffrou gewees

  • 2 images