fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LANGE-Surnames-Vanne »

LANGE-Keaghan-Leahann-Nn-Toetsie-2022-2022-M

Genéem vanaf Facebook “South Africa Funeral Letters_Begrafnisbriewe”. Erkenning vir die bydrae aan: Cathy Potgieter is feeling heartbroken_4 Feb 2022_413/414_Keaghan Leahann Nn Toetsie LANGE b.3/2022 d.4/2/2022. Econo Funeral Services. 6 d. Kom deel saam met ons terwyl ons die lewe vier van ons pragtige engeltjie seuntjie Keaghan Leahann Lange (Toetsie) 4 maandjies oud, oorlede 4/2/2022, nadat hy hard baklei het die afgelope 4 maande. Hy is gebore met 'n gaatjie in sy hartjie. Hy het ook reeds 'n hart operasie gehad 'n maand na geboorte. Sy gedenkdiens vind plaas Woens 9/2/2022 om 11:00 vanuit die kapel by Sonskyn Aftree Oord (reg langs Toledo Sur). As gevolg van Covid 19 sal die plekke beperk wees en kan bywoning slegs op uitnodiging geskied. U word ook versoek om indien u nie 100% gesond is nie, ook 'n uitnodiging van die hand te wys. Vir meer navrae skakel Cobus 0813798919 of Wilna 0742002687 by Econo Begrafnisdienste. 'n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste

  • 2 images