fields
Gallery »  L-Surnames---Vanne-L » LANGE-DE-Surnames-Vanne »

LANGE-DE-Elsabe-1955-2016-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: JJ Jakes De Lange 14 Jul 2021_977 Elsabe DE LANGE b.1955/10/16 d.2016/01/03. Francois Jnr Pretorius - Oook my hare daar gesny moes net in die straat af gehardloop het sonder ‘n afspraak altyd tyd gehaat vir ons petoorse. Jj Jakes De Lange/Francois Jnr Pretorius - Ja nee petoors sy was baie lief vir jou en Ankie altyd ge se julle het die mooiste meniere. Alfie Axsel - Sy was amazing mens. Hart van goud gehad

  • 1 images