fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KRUGER---KRüGER-Surnames-Vanne »

KRUGER-Gideon-Petrus-Lamprecht-Nn-Pieter-2002-2002-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Veronique Kruger 5 Aug 2021_98 Pieter KRUGER b.16 Mei 2002 d.05 Aug 2002. Vandag 19jr terug het ‘n Massiewe gedeelte van my lewe tot stilstand geruk. Ek weet nie waarom nie. Maar wat ek verseker weet is dat MY Pieter een van DIE mooiste Engele daar bo is. Wonder so baie hoe jou lewe sou lyk tot nou. Maar eendag sien ek jou weer. Kan so nie wag nie. Hierdie moeder hart verlang so baie na die Kleinste liefie lyf. "SIDS"

  • 2 images