fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KRUGER---KRüGER-Surnames-Vanne »

KRUGER-Christoffel-Alwyn-Nn-Tolla-1937-2009-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Pieter Otto 15 Jul 2021_545 Christoffel Alwyn Kruger (Tolla) b.14 Jan 1937 d.10 Apr 2009. Anne-Marie van der Walt - Dankie Pieter! Adri Erasmus - Dierbare oom Tolla, verlang ek nou na hom! Karuska Visser - Die sterkste oom in die Bosveld, met die sagste hart! Wat ‘n besonderse mens

  • 1 images