Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Mariatne Du Plessis 21 Jul 2021_195 Abrama KRUGER b.23 Dec 1961 d.1 Nov 2018. My liefste Moeder. Riana Burger Kichenbrand. Mis jou baie vriendin. Elize Pavier - Goeie mens altyd so lekker saam gewerk. Corna van Deventer - Kosbare mensie gewees al mekaar min gesien maar kon lekker kuier