fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KRUGER---KRüGER-Surnames-Vanne »

KRÜGER-Marinus-1944-2020-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Philip Krüger 15 Jul 2021_22 – Marinus KRÜGER b.03/06/1944 d.11/12/2020. My pa. Benita Du Plooy - Ai herinneringe van soveel jare gelede. Ek het beide jou ouers geken Philip Krüger - En my skoondogter het lank in die apteek gewerk. Karien Grobler - Het nie geweet nie so jammer. Ester Carstens - Ek was saam met Marinus in matriek 1962. Was hoofseun. Ons was net 21 matrikulante. Nog net kontak met Empie Wessels en Annamarie du Plessis. Weet Izak Schaap is ook oorlede. Rina, Trienkie van Heerden? Sientjie Loots? Wil nie nou almal opnoem nie, maar ek onthou almal nog

  • 1 images