fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KOEKEMOER-Surnames-Vanne »

KOEKEMOER-Janco-1992-2013-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Elsofé Stephens 15 Jul 2021_636 Janco Koekemoer 2 Mch 1992 - 4 Dec 2013. Mis die vriend van my nogsteeds
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Henoch Hennie Blignaut 14 Jul 2021_xxx Janco Koekemoer b.02/03/1992 d.04/12/2013. Mis jou Pella. Melissa Terblanche - Mis die mens ook Baie! Hannetjie Loots - Liewe ou Janco . . . Frances van Reenen - Ek sal nooit vergeet nie, hy was in graad twee en ek moes hulle in die klas oppas tydens die skoolkonsert een aand .Hy was ‘n stoute klein derduiwel en ek het naand geraas met hom. Sy antwoord aan my was dat sy pa my onder my gat sal skop tussen die rugbypale deur .Ek het nie toe gedink dit was snaaks nie, maar het later die aand daaroor gelag

  • 1 images