fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KLOPPERS-Surnames-Vanne »

KLOPPERS-Christie-1932-2011-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Rothea Thea Kloppers Strydom 14 Jul 2021_714 Christie Kloppers b.2 Mrt 1932 d.22 Aug 2011. Ria Lottering - Dit was 'n dierbare oom. Ons het lank saam in die koor gesing. Rothea Thea Kloppers Strydom/Ria Lottering - Ek het die cd waarop hy en ta Tienie sing. Hulle stemme sommer naby....Verlang so baie na hom. Ria Lottering/Rothea Thea Kloppers Strydom - Ek het ook daardie CD. Ek mis hulle baie

  • 1 images