fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KILBRIDE-Surnames-Vanne »

KILBRIDE-Nicholas-Lawrence-Nn-Nic-1977-2007-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_xxx Nicholas Lawrence Nn Nic KILBRIDE b.1977 d.2007. Hekkie Gerber - Nic Kilbride was ‘n baie goedgemanierde seun wie se ontydige dood ons almal verslae gelaat het. Hy was lid van die Ellisras Hoërskool-gholfspan wat in 1993 die Administrateursbeker gewen het. Die ander drie was Barend (Boetie) Gerber, Jaco Loubser en Bullet Steyn. Hulle was dus die beste skolegholfspan binne die grense van die ou Transvaal. Wat ‘n besonderse prestasie. Johann Raath - Hekkie jys reg die 4 seuns met hul golf en seun wees kon elke ouer trots wees groete. Mabel Swart – Sad. Rita Van Niekerk - Baie sterkte

  • 2 images