fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KETTLEDAS-Surnames-Vanne »

KETTLEDAS-Anrico-1997-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 10 Sep 2021 In Liefdevolle Herinnering Aan Anrico KETTLEDAS Gebore: 22 Desember 1997 Oorlede: 29 Junie 2021. Ons bede met die familie van Anrico in die hartseer tyd. Anrico is van Humansdorp en sy diens vind plaas Sondag 12 September 2021 te Humansdorp. Rus sag en in vrede

  • 1 images