fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KEMP-Surnames-Vanne »

KEMP-Henry-Richard-1970-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 13 Nov 2018 Henry Richard KEMP 02 November 1970 ~ 03 November 2018. Ons bede met die Kemp familie met die afsterwe van Henry. Henry is van Jeffreysbaai en sy diens vind plaas op die 14 November 2018 te Paradysstrand by die N.G. Kerk om 11:00. Rus nou sag en in vrede

  • 1 images