fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KAMMIES-Surnames-Vanne »

KAMMIES-Hansie-1969-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 11 Jun 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Hansie KAMMIES Gebore: 15 Februarie 1969 Tot Ruste: 01 Junie 2021. Ons bede met die Kammies familie met die verlies van hulle geliefde Hansie. Hansie is van Jeffreysbaai en sy teraardbestelling vind plaas Saterdag 12 Junie 2021 vanaf Jeffreysbaai. Rus in vrede

  • 1 images