fields
Gallery »  K-Surnames---Vanne-K » KALLMEYER-Surnames-Vanne »

KALLMEYER-Maritz-1934-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 23 Nov 2018 Maritz KALLMEYER Gebore 14.12.1934 Oorlede 18.11.2018 Ons bede is met die familie van Maritz in hierdie tyd van sy afsterwe. Sy troosdiens vind plaas op Maandag 26 November 2018 vanuit die Methodist Kerk, Jeffreysbaai om 11:00. Rus nou in vrede

  • 1 images