fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JUDSON-Surnames-Vanne »

JUDSON-Conrad-1966-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 14 Sep 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Conrad JUDSON Gebore: 9 Mei 1966- Ewige Rus: 4 September 2021. Ons bede met die geliefdes van Conrad in die hartseer tyd. Conrad is van Jeffreysbaai en sy troosdiens is privaat. Rus sag en in vrede