fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JOUBERT-Surnames-Vanne »

JOUBERT-Lena-1926-2019-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Carlene Erasmus 21 Jul 2021_235 Lena JOUBERT b.05/05/1926 d.21/04/2019. Jare lange inwoner van Willie Joubert - Jy kan nou Tannie Annatjie ook by ouma sit. Marietjie Jooste - My genade...die dierbaarste ou tannie gewees. Ek het saam met haar by die kleuterskool gewerk. Rina Davies - Was 'n pragtige ou tannie. Was so oulik met my kinders in die kleuterskool gewees. Altyd so vroeg in die oggende en soms laat agtermid

  • 1 images