fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JOUBERT-Surnames-Vanne »

JOUBERT-Joep-Nn-Joepie-1971-2021-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Lolly Joubert 13 Jul 2021_217 Joep Nn Joepie JOUBERT b.1971-04-13 d.2021-01-26. Almal se Polisieman. Martie Van Heerden - Nie geweet hy is oorlede nie Altyd vriendelik gewees. Jesmorie Goosen - Joepie het ‘n goeie pad saam hom geloop... Van skool af ‘n goeie mens gewees Geskiedenis saam geleer hy bladsy een ek bladsy 2.. Kon goeie planne uitwerk lol. Sonja Moolman - Sal Joep nooit vergeet. Het hom en sy vrou sowaar eendag hierin Pta raakgeloop. Het lekker gesels. Het so 'n goeie hart gehad. Lani Myburg Oelofse - So jammer om te hoor. Het nie geweet nie. Was Saam op skool en stasie. Louis Nel - Lewe sy ma Marie nog? Rita Van Niekerk - Sterkte
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Marius Joubert 13 Jul 2021_918 Joep Joubert b.1971 d.2021. Constant Swanevelder - Ek het nie gewwr hy het gesterf nie. Dit is ook iemand wat almal geken het. Nelanie van Schalkwyk - Hy was ‘n legend. Karen Booysen Du Preez - Sjoe nie geweet nie, hy was 'n legend! Nadia Stevens - Was dit agv covid? Ek het nie geweet hy is oorlede nie. Pit Pit -Hy oorlede..Hartaanval

  • 3 images