fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JOUBERT-Surnames-Vanne »

JOUBERT-DeWet-Nn-Juba-1984-2018-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Daleen Snyman 17 Jul 2021_296/_297 De Wet Nn Juba JOUBERT Gebore: 14-04-1984 Oorlede:15-10-2018. Marie van der Merwe - As ek mag vrae wat het gebeur. Was saam him op skool? Was n skok. Goeie mens en goeie atleet. Daleen Snyman - Motorongeluk. Marie van der Merwe - Daleen Snyman. Daleen Snyman. Chrisjan Schoeman - Nooit nie geweet nie kon vinnig gehardloop het as ek reg onthou. Zichfriedt Calitz - De Wet was baie lief vir sport gewees!
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: LindieCobus Du Toit 15 Jul 2021_911 DeWet Joubert b.14-4-1984 d.15-10-2018. Carla Pansegrouw du Plessis - My laerskool kys… briljante atleet! Sandra Geyser - Ai nee!! So goeie atleet gewees! Hoor nog hoe sy ma hom ondersteun!. Marie van der Merwe - Neeee. Het dit nie geweet nie ek sien hom nog in my geestes oog hardloop op die Baan. Hy was briljant

  • 3 images