fields
Gallery »  J-Surnames---Vanne-J » JACOBS-Surnames-Vanne »

JACOBS-Jean-Nn-Pretty-1963-2019-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Jane Lerm 14 Jul 2021_965 Jean Nn Pretty JACOBS b.13 Okt 1963 d.28 Aug 2019. Marina du Plessis - Pragtige mens gewees. Sal haar nooit vergeet nie.... Veronique Kruger - Ai my tannie Pretty, my Ander dorps MA. Ek mis tannie tonne. Veral ons 2 se kuiertjie, en AL ons koffie tye..... Charmaine Swanepoel - Ek het nie geweet nie. Altyd vriendelik gewees

  • 2 images