fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HUNT-DE-LA-Surnames-Vanne »

HUNT-DE-LA-Ernest-1956-2019-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: June Plekenpol Van Wyk 14 Jul 2021_581/_582 Ernest DE LA HUNT b.1956 d.2019. Debbie Vermaak - As ek nie verkeerd is nie is dit ‘n dag voor Jonathan se verjaarsdag gewees wat ons oom huistoe is… Ou Wiela het seker ‘n party invite gestuur vir sy dad vanuit die hemel. Is ek reg met my datums my tannie? Karen De la Hunt/Debbie Vermaak - Die oom oorlede 21/12/2019 Jonathan gebore 24/12/82, oorlede 15/04/1999. Debbie Vermaak/Karen De la Hunt - Dankie my tannie Lief jou

  • 2 images