fields
Gallery »  H-Surnames---Vanne-H » HUMAN-Surnames-Vanne »

HUMAN-Koos-0000-2008-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Mari en Stefan Smit 13 Jul 2021_856 Koos Human b.0000 d.6 Nov 2008. Christa Darvall - Goeie mens gewees. Rothea Nel – “Rotheatjie stop jou k@k”.... het hy baie keer geraas as ek met ‘n gejuig by Afvalden se deur instap. Ek mis hom steeds. Christa Darvall - Rothea Nel,dis hy daai ja.’n Ding gesê nes hy op daardie oomblik gevoel het

  • 1 images